top of page

Our Recent Posts

Tags

ONKRUID TUSSEN DIE KORING

  • D FREDERICKS
  • Jun 17, 2018
  • 1 min read

Die tema van die Jeug diens, ' a son should see what his father sees'

Skriflesing: Matt 13:24-30 / Matt 26: 36-46

Prediker: Lorenzo Goliath

Die vyand kom in die tyd wanneer ons slaap om die onkruid te kom saai. Onkruid verstik soms die goeie saad in die grond. Die voorbeeld van koring en onkruid was gemaak dat beide enigs lyk maar die saaier alleen sal weet wat die verkil tussen die twee is. Die werkers het gekom na die Meneer gekom om te vertel dat daar onkruid is tussen die goeie saad, maar omdat die Meneer geweet het wat hy gesaai het het hy hulle geantwoord, "Laat altwee saam groei tot met die oes. In die oestyd sal ek vir die wat oes se: Maak eers die onkruid bymekaar en bind dit in bondels om dit te verbrand, maar bring die koring na my skuur toe"

Wees wakker en op jou hoede vir die vyand om nie onkruid te saai tussen die goeie saad nie.

 
 
 

Comments


022-4865178

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

©2018 by AFM CHURCH MALMESBURY. Proudly created with Wix.com

bottom of page