top of page
AFM.png

 AGS KERK MALMESBURY

ONS BEDIEN DIE TOTALE MENS

AGS Wesbank is gelee in Malmesbury, Wesbank. Ons doel is om Dissipels te maak vir Christus van alle nasies. Om dissipels te doop en die wie glo dat Jesus uit die dood opgestaan het en hulle bekeer het. Om die gesonde leer van Christus te verkondig en te leer. Hierdie bediening bestaan uit nog ander sub-departemente nl; die Jeug, die Sondagskool en ook die Vroueaksie. Ons doel is om Sending werke te doen en die Koninkryk van God op aarde te versprei.

022-4865178

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

©2018 by AFM CHURCH MALMESBURY. Proudly created with Wix.com

bottom of page