top of page
This service is not available, please contact for more information.

Prys en Aanbiddings Werkswinkel

Om aanbidders te leer in gees en waarheid

Free
AGS Wesbank, Malmesbury

Service Description

Hierdie is om verskillende tipes van aanbidding as een te maak. Hoe kan ons soos Dawid musiek, dans, sang, en gebed een maak van 'n Aanbidder se lewe. Indien jy 'n intersessor, 'n danser en sanger is, is dit juis die ideale geleentheid vir jou om 'n duidelike prent te kry van waar ons almal se bedieninge inpas by die Lof en Aanbidding span van 'n kerk. Ons fokus is gerig op sang, musiek instrumente en gebed.


Upcoming Sessions


Contact Details

+ 022-4865178

agswesbank@telkomsa.net


022-4865178

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

©2018 by AFM CHURCH MALMESBURY. Proudly created with Wix.com

bottom of page